Lys van virusse

Die Internasionale Komitee vir die Taksonomie van Virusse[1] gee aan virusse name en gee ’n taksonomiese lys van virusse uit. Die mees onlangse lys is dié van 2011.[2] Hierop word die erkende genusse en spesies genoem en indien bekend die families en ordes waartoe hulle behoort. Die name is Engels.

  1. "International Committee on Taxonomy of Viruses". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2011. Besoek op 30 Desember 2016.
  2. "ICTV Master Species List 2011 - Version 2". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 30 Desember 2016.

Developed by StudentB